15986View
3m 6sLenght
49Rating

Hartklop is die eerste enkelsnit vanaf Joe F se nuutste album "Vliegmasjien". Joe F word bemark deur Vonk Musiek en versprei deur Real Music Distribution. Vir meer inligting besoek gerus www.joe-f.co.za. Dankie aan East Rand Mall, The Clan Antiques asook Boksburg Stadion. Musiek video vervaardig deur vphFilms.com