12728View
3m 16sLenght
28Rating

10 000 ure is die tweede enkelsnit vanaf Joe F se nuutste album Vliegmasjien. Joe F word bemark deur Vonk Musiek en versprei deur Real Music Distribution. Vir meer inligting oor Joe F besoek gerus www.joe-f.co.za Musiek video vervaardig deur vphFilms.com (011) 823 1771 Regie: Rudi Massyn